Handelinge 19:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As Demetrius en sy ambagsmanne dus ’n klag teen iemand het – hofsittings word gehou en daar is goewerneurs. Laat hulle mekaar daar gaan aankla.

Handelinge 19

Handelinge 19:32-40