Handelinge 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode was egter jaloers hieroor. Hulle het toe met die hulp van ’n paar nikswerd leeglêers ’n betoging begin en die stad in oproer gebring. Hulle het na Jason se huis opgeruk en wou Paulus en Silas voor die volk bring.

Handelinge 17

Handelinge 17:1-6