Handelinge 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus wou hom by sy vertrek saamneem. Met die oog op die Jode in daardie gebied het hy Timoteus toe besny. Almal het immers geweet sy pa is ’n Griek.

Handelinge 16

Handelinge 16:1-13