Handelinge 15:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na ’n paar dae sê Paulus vir Barnabas: “Kom ons gaan terug na al die stede waar ons die woord van die Here verkondig het en kyk hoe dit gaan met ons medegelowiges.”

Handelinge 15

Handelinge 15:33-41