Handelinge 14:27-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. By hulle aankoms het hulle die gemeente bymekaargeroep en vir hulle vertel wat God alles deur hulle gedoen het en dat Hy ook vir die nie-Jode die deur na die geloof oopgemaak het.

28. Hulle het ’n geruime tyd daar saam met die gelowiges deurgebring.

Handelinge 14