Handelinge 14:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In elke gemeente het hulle vir hulle ouderlinge gekies. Nadat hulle gebid en gevas het, het die apostels hulle opgedra aan die Here in wie hulle nou geglo het.

Handelinge 14

Handelinge 14:13-28