Handelinge 12:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die vasgestelde dag het Herodes sy ampsklere aangetrek, op sy verhoog gaan sit en hulle in die openbaar toegespreek.

Handelinge 12

Handelinge 12:15-25