Handelinge 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dié wat uit Jerusalem gevlug het oor die vervolging ná Stefanus se dood, het na Fenisië, Siprus en Antiogië toe gegaan. Hulle het die evangelie verkondig, maar net aan Jode.

Handelinge 11

Handelinge 11:10-25