Habakuk 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle beur vorentoe, gereed vir geweld. Hulle leërs kom aangestorm soos ’n wind uit die woestyn. Hulle versamel krygsgevangenes soos sand.

Habakuk 1

Habakuk 1:1-11