19. Van elke soort dier moet jy ’n paar – ’n mannetjie en ’n wyfie – in die ark besorg sodat hulle saam met jou die vloed kan oorleef.
20. Twee van elke soort voël en dier, klein en groot, sal na jou toe kom. Jy moet hulle in die ark aan die lewe hou.
21. Maak seker dat jy genoeg kos inlaai vir jou gesin en vir al die diere.”
22. Noag het presies gemaak soos God hom beveel het.