Genesis 50:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

om vir jou te sê: ‘Vergewe jou broers tog vir die groot onreg wat hulle jou aangedoen het.’ Vergeef ons tog nou, want ons dien ook die God van jou pa.” Toe Josef hierdie boodskap kry, het hy in trane uitgebars.

Genesis 50

Genesis 50:16-19