Genesis 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die volgende is ’n lys van Adam se afstammelinge. Toe God mense geskep het, het Hy hulle na sy beeld gemaak.

2. Hy het hulle manlik en vroulik gemaak. Hy het hulle toe “mens” genoem en hulle geseën.

3. Toe Adam 130 jaar oud was, is sy seun Set gebore. Hy was die ewebeeld van sy pa.

Genesis 5