Genesis 49:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Hy maak sy donkie vas aan ’n druiwestok,die vul van sy donkie aan die bestewingerdstok.Hy was sy klere in wyn,sy kleed in druiwemos.

12. Sy oë is donkerder as wynen sy tande witter as melk.

13. “Sebulon sal hom vestig aan die kus by die seeen sal ’n hawe wees vir skepe.Sy grense sal tot by Sidon strek.

Genesis 49