Genesis 46:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef sê vir sy broers en sy hele familie: “Ek gaan om vir Farao te vertel dat julle almal uit die land Kanaän aangekom het om saam met my te wees.

Genesis 46

Genesis 46:30-34