Genesis 45:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar moenie julleself verwyt dat julle dit gedoen het nie. Eintlik is dit God wat dit bewerk het. Hy het my vooruit gestuur sodat julle lewens gespaar kon word.

Genesis 45

Genesis 45:1-8