Genesis 45:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe hulle Josef se boodskappe oordra, en toe hy die waens sien wat Josef gestuur het om hom te kom haal, het hy tot verhaal gekom.

Genesis 45

Genesis 45:17-28