Josef het eenkant gesit, sy broers by ’n ander tafel en die ander Egiptenaars ook apart. Egiptenaars het nie saam met Hebreërs geëet nie. Dit was vir hulle ’n skande.