Genesis 43:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle sien waarheen hulle geneem word, het hulle baie bang geword. “Dis oor die geld wat die vorige keer in ons sakke teruggesit is,” sê hulle. “Hy wil ons oorweldig, ons sy slawe maak en ons donkies vat.”

Genesis 43

Genesis 43:13-25