Genesis 42:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef het hulle dadelik herken, maar hom as ’n vreemdeling voorgedoen. “Van waar is julle?” het hy kortaf gevra.“Van die land Kanaän,” antwoord hulle. “Ons het gekom om graan te koop.”

Genesis 42

Genesis 42:1-9