Genesis 40:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Na ’n tyd het die hoof van die koning se skinkers en die hoof van sy bakkers teen hom oortree.

2. Die farao was baie ontevrede met die twee amptenare

3. en het hulle in dieselfde tronk gegooi waar Josef was. Dit was die tronk van die hoof van Farao se lyfwag.

Genesis 40