Genesis 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mens het by sy vrou, Eva, geslaap en sy het swanger geword. Sy het geboorte gegee aan Kain. Sy sê toe: “Met die hulp van die Here het ek ’n man voortgebring!”

Genesis 4

Genesis 4:1-5