Genesis 39:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ismaelitiese handelaars het vir Josef Egipte toe gebring. Daar het Potifar, ’n amptenaar van die farao en hoof van die lyfwag, hom by hulle gekoop.

Genesis 39

Genesis 39:1-4