Genesis 38:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juda het erken dat dit syne was en sê: “Ek is skuldiger as sy, want ek het nie my belofte nagekom om haar as vrou vir my seun Sela te gee nie.” Juda het daarna nie weer met Tamar gemeenskap gehad nie.

Genesis 38

Genesis 38:17-30