Genesis 36:40-43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

40. Dit is die stamhoofde van Esau volgens hulle woonplekke: Timna, Alwa, Jetet,

41. Oholibama, Ela, Pinon,

42. Kenas, Teman, Mibsar,

43. Magdiël en Iram. Dit is die name van die stamhoofde van Esau, voorvader van die Edomiete, volgens hulle woonplekke in die gebied wat hulle beset het.

Genesis 36