Genesis 35:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sy so swaarkry met die bevalling, sê die vroedvrou vir haar: “Moenie bang wees nie. Jy het weer ’n seun!”

Genesis 35

Genesis 35:8-23