Genesis 34:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob het gehoor dat sy dogter verkrag is. Sy seuns was nog in die veld by die vee. Hy doen toe niks aan die saak voordat hulle teruggekom het nie.

Genesis 34

Genesis 34:1-8