Genesis 31:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is die God wat jy ontmoet het by Bet-El, die plek waar jy die olie op die klippilaar uitgegooi het en ’n eed geneem het dat jy My sal dien. Maak klaar om hierdie land te verlaat en na jou geboorteland toe terug te gaan.’”

Genesis 31

Genesis 31:9-22