Genesis 26:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie selfde dag kom rapporteer Isak se slawe oor ’n put wat hulle gegrawe het. “Ons het water gekry!” het hulle gesê.

Genesis 26

Genesis 26:25-34