Genesis 26:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die plaaslike skaapwagters het die fontein vir hulleself toegeëien. “Dis ons water,” het hulle gesê en met Isak se skaapwagters rusie gemaak. Isak noem toe die put Esek omdat hulle daaroor rusie gemaak het.

Genesis 26

Genesis 26:10-26