Genesis 25:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy seuns Isak en Ismael het hom in die grot van Makpela begrawe. Dit is naby Mamre en op die grond van Efron, seun van Sogar, die Hetiet.

Genesis 25

Genesis 25:2-19