Genesis 25:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Abraham het weer getrou. Die vrou se naam was Ketura.

2. Sy het vir hom die volgende kinders in die wêreld gebring: Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag.

3. Joksan se twee seuns was Skeba en Dedan. Die inwoners van Assur, Letus en Leüm was die nageslag van Dedan.

Genesis 25