Genesis 25:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Abraham het weer getrou. Die vrou se naam was Ketura.

2. Sy het vir hom die volgende kinders in die wêreld gebring: Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag.

Genesis 25