Genesis 24:66-67 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

66. Die slaaf het Isak alles vertel wat met hom gebeur het.

67. Daarna het Isak Rebekka na sy ma se tent gebring en sy het sy vrou geword. Hy was baie lief vir haar en sy was vir hom ’n groot troos ná die dood van sy ma.

Genesis 24