Genesis 22:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Na ’n tyd wou God Abraham toets. “Abraham!” roep God.“Hier is ek,” antwoord Abraham.

2. God sê vir hom: “Neem jou seun, jou enigste seun, ja, vir Isak wat jy so liefhet, en gaan na die land Moria. Offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek jou sal wys.”

Genesis 22