Genesis 19:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het hom toe daardie aand weer dronk gemaak, en die jonger dogter het ingegaan en by hom gaan slaap. Soos die vorige keer, was hy onbewus daarvan dat sy kom lê het of dat sy opgestaan het.

Genesis 19

Genesis 19:30-38