Genesis 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Abram en Lot kon nie meer bymekaar woon nie, want die weiveld was te klein vir hulle groot troppe vee. Hulle kon dus nie meer saam boer nie.

Genesis 13

Genesis 13:3-15