Genesis 13:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Kom, trek nou kruis en dwars deur die land, want Ek gee dit vir jou.”

18. Daarna het Abram sy kamp verskuif na die groot bome van Mamre, naby Hebron. Daar het hy ’n altaar vir die Here gebou.

Genesis 13