Filemon 1:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Ook Markus, Aristargus, Demas en Lukas, my medewerkers, stuur groete.

25. Mag die Here Jesus Christus se genade julle geestelik versterk!

Filemon 1