Esra 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

By die inwyding van die tempel van God is 100 jong bulle, 200 skaapramme en 400 lammers geoffer. Hulle het ook twaalf bokramme as ’n sonde-offer vir die twaalf stamme van Israel geoffer.

Esra 6

Esra 6:11-22