Esra 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesua seun van Josadak en sy medepriesters, asook Serubbabel seun van Sealtiël en sy familie het toe die altaar van die God van Israel begin herbou. Hulle wou offers daarop bring soos die wet van Moses, die man van God, voorgeskryf het.

Esra 3

Esra 3:1-7