Esra 10:38-44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Uit die Binnuïfamilie: Simi,

39. Selemja, Natan, Adaja,

40. Maknadbai, Sasai, Sarai,

41. Asarel, Selemja, Semarja,

42. Sallum, Amarja en Josef.

43. Uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.

44. Al dié mense was met vreemde vroue getroud, en sommige het ook kinders by die vroue gehad.

Esra 10