Esra 10:19-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Hulle het onderneem om van hulle vroue te skei en het ’n ram as versoeningsoffer vir hulle misdaad teen God geoffer.

20. Uit die familie van Immer: Ganani en Sebadja.

21. Uit die familie van Garim: Maäseja, Elia, Semaja, Jegiël en Usija.

22. Uit die familie van Pasgur: Eljoënai, Maäseja, Ismael, Netanel, Josabad en Elasa.

Esra 10