Esegiël 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die Here baie hard geroep waar ek kon hoor: “Laat kom die mense wat die stad moet straf! Sê vir hulle hulle moet wapens saambring!”

Esegiël 9

Esegiël 9:1-5