Esegiël 6:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al julle altare sal stukkend geslaan word, en julle wierookaltare sal uitmekaargebreek word. En Ek sal julle mense voor julle afgode doodmaak.

Esegiël 6

Esegiël 6:1-9