Esegiël 43:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hierna het die man my teruggeneem na die oostelike ingang.

2. Skielik het die heerlikheid van die God van Israel vanuit die ooste verskyn. Dit het geklink soos wanneer baie waters aangerol kom. Die hele wêreld het geskitter van sy heerlikheid.

Esegiël 43