Esegiël 42:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Toe meet hy die noordekant, ook 250 meter lank,

18. en die suidekant, wat dieselfde lengte was.

19. Daarna het hy omgegaan na die westekant toe en daar gemeet, ook 250 meter.

Esegiël 42