Esegiël 40:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die voorportaal van die suidelike ingang het op die buitenste voorhof uitgekyk. Die mure was met palms versier, en agt trappe het na die ingang gelei.

Esegiël 40

Esegiël 40:23-35