Esegiël 40:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agter in die sykamers en in die skeidingsmure was vensteropenings ingelaat. Daar was ook vensters in die voorportaal. Die skeidingsmure was versier met gekerfde palmbome.

Esegiël 40

Esegiël 40:8-17