Esegiël 38:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal die land soos ’n wolk toemaak. Dit gebeur in die verre toekoms. Ek gaan jou teen my land bring terwyl almal kyk, Gog, sodat die nasies sal sien hoe Ek myself as die Heilige deur jou openbaar.

Esegiël 38

Esegiël 38:6-17