Esegiël 36:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Maar julle sal nooit weer julle volk en hulle kinders opvreet nie, sê die oppermagtige Here.

15. Ek sal nie toelaat dat vreemde nasies met julle spot of julle verneder of julle pootjie nie, sê die oppermagtige Here.”

16. Die Here het verder vir my gesê:

Esegiël 36